About
Megaport se deure is al vir 19 jaar oop aan die publiek.
Jacques du Plooy en sy span het eers klein begin maar het vinnig deur die jare uitgebrei en staan vandag as ‘n finominale maatskapy sterk in wat hulle doen.
Dit het so ook ontaard in ‘n familie besigheid en gou gou het hy sy hele gesin in gespan.
Niks is te klein of te groot nie.
Megaport is gelee in Mokopane en lewer diens aan die hele Limpopo provinsie.
‘n Nuwe tak is onlangs oopgemaak in Polokwane: Plot 4A, Myngenoegen, Polokwane.